B-paaie is genommerde roetes in Groot-Brittanje van minder belang as A-paaie . Sien die artikel Groot-Brittanje padnommerskema vir die rasionaal agter die nommers wat toegeken is.